Vredendal

Vredendal Newsletter

The satellite office in Vredendal has had many activities in the last few months. If you would like to read more about the office and what has been happening. You can do that by clicking here.

Jongmense leer nuwe vaardighede

Newspaper article:

Twee en twintig jongmense van Vredendal en omgewing het die afgelope week deel gehad aan opleiding by die Pietie Hamman saal. Die opleiding is geborg deur die Nasionale Lotery Raad in vennootskap met Vredendal se vrywilligersentrum.

Skenking maak verskil

Matzikama se HIV/AIDS Inisiatief het die afgelope week 'n skenking van ongeveer R1700 se skryfbehoeftes aan die Vredendal vrywilligers sentrum gegee. Die sentrum is afhanklik van skenking en volgens, Carine, een van die werknemers, is hulle baie dankbaar oor die skenking. Carine sê ook Antoinette Fouche, van die HIV/AIDS inisiatief, altyd beskikbaar is om hulle te help waar hulle ookal hulp nodig het.

Syndicate content